Kriegler ‘kritiseer proses, nie Mogoeng’

Maryna Lamprecht Oudregter Johann Kriegler, voorsitter van die regsorganisasie Freedom Under Law (FUL), het gister gesê hy het nié pres. Jacob Zuma se besluit om regter Mogoeng Mogoeng as hoofregter aan te stel gekritiseer nie, maar die aanstellingsproses. “Dit sou hoogs onbehoorlik gewees het om kommentaar te lewer op die toepaslikheid van Mogoeng as hoofregter. …

Kriegler ‘kritiseer proses, nie Mogoeng’ Read More »